11 van vanjaar se National Geographic natuurlewe-wenfoto’s
Dié foto van ’n rooivos wat sy aandete – ’n Arktiese vos – huistoe sleep in die bevrore Kanadese landskap, het Don Gutoski die eerste prys besorg in die 51ste jaarlikse National Geographic natuurlewe-fotografie kompetisie.
Klik hier om nog van die wenfoto’s te sien.