Nee wat, die koek is droog
Hierdie reeks kort-kortverhale het alles met ‘n koek te doen – ‘n droë ene.
‘n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstefees 2016 ‘n storie geskryf rondom die opdrag – “Nee wat, die koek is droog…” Die uiteenlopende verhale is kostelik, speels, humoristies en oorspronklik.
- 14 November 09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe verhaal deur Frederick J. Botha DEBUUT
Voorleser: Frieda van den Heever
- 15 November 09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe kortkortverhaal deur Zain Eckleton DEBUUT
Voorleser: Marlo Minnaar
- 16 November 09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe kortkortverhaal deur Bettina Wyngaard DEBUUT
Voorleser: Ivan Abrahams
- 17 November 09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe kortkortverhaal deur Theunis Engelbrecht DEBUUT
Voorleser: Marlo Minnaar.
- 18 November 09.15 Nee wat, die koek is droog – Herhaling