Wie gaan Zuma opvolg?
Praat saam 7 Desember 2016
Cosatu het in November sy steun vir adjunkpresident Cyril Ramaphosa as nuwe landspresident bekend gemaak. Maar daar moet nog baie water in die see loop voor volgende jaar se verkiesing. Hoe lyk die leierskapstryd binne die ANC?
Luister na die bespreking: