3D-biodrukwerk om brandwonde te behandel?

Het jy geweet dat mense se brandwonde dalk binnekort met ‘n ‘lewende’ 3D-gedrukte biomatriks behandel kan word? Mari Hudson gesels met Dr Johnell Giliomee, ‘n polimeerwetenskaplike oor dié navorsing. Sy kyk ook in die tweede deel van die program na feite en mites oor Covid. Dié skyfies van Dr Giliomee help om 3D drukwerk vir brandwonde beter te verstaan: