85 Jaar: Oud-omroepers vertel

Oud-omroepers vertel   Chris Swanepoel gesels oor sy dae agter die mikrofoon by RSG, as deel van die vieringe van 85 jaar van radio in Afrikaans.     Bennie Howard gesels oor sy dae agter die mikrofoon, as deel van RSG se 85 jaar van Afrikaanse radio-vieringe. Hy was onder andere daar toe Monitor begin het.   Coenie de Villiers gesels met Johan Rademan en Martelize Brink as deel van ons vieringe van 85 jaar van Afrikaanse radio. Hy deel sy herrineringe en vertel wat hy van sy radiodae mis. Oudomroeper Susan Booyens gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar dae by die radio.   Tossie Lochner Tossie Lochner is net soos radio in Afrikaans, 85 jaar oud. Sy was lank ‘n sportverslaggewer in Italië. Pieter van den Berg het met haar oor daardie jare gesels. Bemarking van … Lees meer 85 Jaar: Oud-omroepers vertel