Boeke van 2019


Met die jaar wat einde se kant toe staan en die vakansie wat wink, is dit tyd om terug te kyk op ‘n opwindende ‘boekjaar’.  2019 het ‘n lekker verskeidenheid van fiksie en nie-fiksie opgelewer, met nuwe en gevestigde skrywers wat jou onderskeidelik vermaak, inspireer en uitdaag. Hier is Graffiti Boeke se gunsteling boeke van 2019.

Afrikaanse fiksie

  1. Grensgeval – Marita van der Vyver
  2. Sewe en veertig – Venter Irma
  3. Anderman se vrou – Chris Karsten
  4. Die biblioteek aan die einde van die wêreld – Etienne van Heerden
  5. Vloek – Rudie Van Rensburg
  6. Vywervrou 02: Mirre – Chanette Paul
  7. My naam is Prins, ek slaap met die lig aan – Christine Barkhuizen le Roux
  8. Soekmekaar – Dana Snyman
  9. Bloedsuier – Leon van Nierop
  10. Die nuwe Afrikaanse Prosaboek – Sonja Loots (Samesteller)

Nie-fiksie:

  1. Kammaland – Annelie Botes
  2. Kyk na my – Nataniël
  3. Huis van gruwels – Susan Cilliers
  4. Dit proe soos huis – Herman Lensing
  5. Koeke en terte – Susan Coetzer
  6. Kweek dit self – JJ van Rensburg, Tinus Oberholzer
  7. Robey Leibbrandt: ‘n Lewe van Fanatisme – Albert Blake
  8. Suiker Britz – Anemari Jansen, Stefaans Coetzee
  9. Tronkhond – China Mouton
  10. In Gesprek met Waldimar – Waldimar Pelser

Ons nooi graag ons RSG luisteraars om hulle boekkeuses van die jaar met ons te deel.  Klik hier en stem vir jou gunsteling skrywers en boeke en wen een van drie R1000 geskenkbewyse met komplimente van Graffiti Boeke.

Graffiti Boeke bied die jongste vrystellings, topverkopers en kinderboeke asook van die mees gesogte internasionale nuwe titels, topverkopers en gewildste kinderboeke.  Die webwerf spog ook met ‘n  Winskopie afdeling met tot 90% afslag op die uitgewersprys. Hieronder maar net ‘n paar voorbeelde.

Kantelpunt – Sophia Kapp – Was R340 nou R149.00

 

 

 

 

 

 

 

 

Martelize kook! Jy’s genooi – Was R375 nou R89

 

 

 

 

 

 

 

 

Hallo, Hekel – Anisa Fielding, Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen Was R340 nou R89

Suid-Afrika se Grensoorlog – Willem Steenkamp Was R420 nou R149

Vertel vir my ‘n storie – Wendy Maartens Was R300 nou R69

Ons is hier om te help. Kontak Graffiti by 012 548 2356 of info@graffitibooks.co.za vir meer inligting.