7 van die bestes vir die boendoes!


Is jy reeds besig om die jaar se kampvakansie te beplan, of wonder jy wat om in te pak op jou volgende tawwe staproete? Wees voorbereid vir enige uitdaging met dié Trappers-produkte. Dit maak nie saak of jy ’n uitstekende koplig, ’n nuwe knipmes of bloot ’n goeie beker vir jou koffie benodig nie – hier’s iets vir almal!


Stanley Trigger Action-beker (350 ml)

Was: R549; Nou: R449

Hou drankies 7 uur lank warm of koud.
Deksel kan met een hand oopgemaak word deur ’n knoppie te druk..
Die beker kan in die skottelgoedmasjien gewas word
Dis BPA-loos.
Dis lekbestand.

 

 

Led Lenser MH8-koplig
Prys: R1199

Plus ’n gratis SL PRO 25-fltislig ter waarde van R100.

Die koplig gee helder lig vir enige situasie:
Vervoerslot – verhoed dat die lig per ongeluk aangeskakel word.
Rooi LED-lig – om by te lees
Die koplig is beskerm teen water.
Herlaaibaar

 

Leatherman Wingman

Prys: R999

Gereedskap sluit in:
420HC Combo-mes
Botteloopmaker
Blikoopmaker
Mediumgrootte skroewedraaier
Pakkie-oopmaker
Ander eienskappe: Sakknip wat kan afhaal; gereedskap en handvatsels gemaak van vlekvryestaal.

 

Freestyle Retro Vellie

Prys: R699

Die klassie Suid-Afrikaanse jagstewel, in ’n koel, ouwêreldse styl.
Eksklusief by Trappers.

 

Tasco Essential 10×50-verkyker
Prys: R699

’n Goeie verkyker is hoog op die lys van lewensnoodsaaklikhede (net onder kos en skuiling).

Die lense bied goeie helderheid en skerpheid, en die verkyker het ’n taai, weerbestande huls met ’n rubberpantserlaag. Die verkyker is beskikbaar in ’n verskeidenheid van groottes. En dít teen ’n prys wat verseker dat dit nie’n luukse is om een te besit nie, maar ’n noodsaaklikheid.
Gesigsveld: voet @ 1 000 jaart/ meter @ 1000 meter

 

 

 

Canvas & Co-wynsak
Prys: R499

Die Tiger Moth-wynkoelsakke word gemaak van waterbestande seildoekmateriaal, met handvatsels is van leer. Twee groot sakkies aan die buitekant met plek vir twee wynglase van blik. Die binnekant van die sak is geïsoleer sodat dit koud bly. Onder op die deksel is ’n rekkie waar jy jou botteloopmaker kan vasmaak. Die sak is aanvanklik ontwerp met plek vir twee wynbottels en ’n ysblok in die middel, maar daar is later ontdek dat ’n mens die ysblok met ’n derde bottel ook kan vervang as jy meer plek benodig.

 

Bushnell H2O 10×42-verkyker
Prys: R2 299
Die veeldoelige, groot Bak-4-porro-prisma-verkyker bied baie vergroting op ’n afstand.
Die BaK-4-prismas gee helder, skerp beeld. 100% waterdig: Verseël met O-ringe en skoongemaak met stikstof vir betroubare beeld sonder enige mistigheid.
Die rubberpantserlaag absorbeer skok en gee ’n stewige houvasplek.
Ooghouers kan opdraai.
Groot knop met middelfokus sodat jy maklik verstellings kan maak.

Klik hier vir meer toerusting van Trappers.