Is die Curriebeker-toernooi nog relevant?


Maandag 28 Augustus se Praat Saam met Lynette Francis het luisteraars behoorlik aan die gesels gehad. Die onderwerp was die Curriebekertoernooi, Suid-Afrika se belangrikste plaaslike rugbykompetisie, en ooral beskou as die hoeksteen van plaaslike rugby. Rugbybase is egter bekommerd oor die dalende getal toeskouers en TV-kykers die afgelope paar jaar. Hoe relevant is die Curriebeker nog in 2017?
Klik op enige van die skakels hieronder om die potgooi te luister: