Vaal- en Hennopsriviere nou Riviere van Poef?

Baie mense is uiters bekommerd oor die besoedeling in die Vaalrivier, waar visse vrek, maar die Regering se aksies is traag en riool en ander stowwe vloei steeds ongestoord die rivier in. Die Hennopsrivier wat deur Centurion vloei, is ook erg besoedel. Groot en daadwerklike aksies is nodig. Die Vaalrivier-besoedeling Dinsdag 7 Augustus 2018 – Mense wat op die oewer van die Vaalrivier bly sê hulle kan nie meer toekyk hoe die water besoedel word nie. Johan de Klerk, die eienaar van die hengelbesigheid Twin Series Fishing, het ‘n video op sosiale media geplaas waarin hy sê die water is so besoedel dat dooie visse en voëls orals op die walle van die rivier lê. Anita Visser het met hom gepraat. Laai Af (7 455KB) Teken in met iTunes Luister Die Vaalrivier-streek se waterprobleme is ‘n groot kopseer vir die inwoners, … Lees meer Vaal- en Hennopsriviere nou Riviere van Poef?