Die Polisie werf nou Afrikaanssprekendes


Die Suid-Afrikaanse polisiediens het met ‘n werwingsveldtog begin om veral jong Afrikaanssprekendes indiens te neem. Die polisiediens sê daar is min jong Afrikaanssprekendes wat by die polisiediens aansluit. Anita Visser praat met die Suid-Afrikaanse polisiediens se bevelvoerder vir Werwing en Personeelvoorsiening, Kolonel Therseus Olivier.