Moenie gestrande seeskilpadjies teruggooi in see nie

Dinsdag 13 Maart 2018: Moenie gestrande seeskilpadjies teruggooi in see nie Klein leerrug en karet-seeskilpadjies spoel oral op Wes-Kaapse strande uit. Die Twee Oseane Akwarium in Kaapstad sê as mense op die seeskilpaaie afkom, moet hulle eerder na die akwarium geneem word en NIE in die see gegooi word nie. Die jong seeskilpaaie is afkomstig van die KwaZulu-Natalse Noordkus waar hulle uitbroei tussen Januarie en einde April. Peter Jacobs van Ufudu Seeskilpadbewaring sê die skilpaaie word deur stroms en sterkseestrome in die kouewater gedruk, waar hulle dan onaktief raak weens die koue. Laai Af (1 680KB) Teken in met iTunes Luister Donderdag 1 Maart 2018: Seeskilpaaie aan SA kus al meer bedreig Op een van Suid-Afrika se besigste strande, vind een van die wêreld se natuurlike wonders daaglik plaas, sonder dat mense daarvan bewus is. Tussen Oktober en April lê duisende … Lees meer Moenie gestrande seeskilpadjies teruggooi in see nie