NSFAS se R14 miljoen fout? Is daar nog glipse?


‘n Student van die Walter Sisulu-universiteit in die Oos-Kaap sê sy het die R14 miljoen wat verkeerdelik in haar rekening inbetaal is, aangemeld. Die universiteit sal nou probeer om die R818 000 wat sy spandeer het, terug te kry. Wat is die verantwoordelikheid en voorwaardes wat geld vir ontvangers van beurse en NSFAS-lenings?