Wat het die ANC beleidskonferensie opgelewer?


Monitor 10 Julie 2017

Politieke waarnemers skyn dit eens te wees dat die ANC se 5de Nasionale Beleidskonferensie weinig nuuts opgelewer het omdat die fokus klaarblyklik meer op die smee van eenheid in partygeledere was. En dit voorspel niks goeds vir die regerende party op pad na die 2019-verkiesing nie, word gesê. Monitor se ateljee-gas vanoggend om verder hieroor te praat is die politieke ontleder dr. Piet Croucamp.

Klik hier: https://www.iono.fm/e/450148