Noordwes se politieke bokskryt


Wat is die politieke uitdagings in Noordwes?

Supra Mahumapelo
Foto: Itumeleng English

‘n Vergadering oor die ANC-kwessies in Noordwes is hoog op die agenda van sake by Luthulihuis in Johannesburg.

Die hooggeregshof in Johannesburg het bevind dat die Nasionale Uitvoerende Komitee se besluit om die Provinsiale Uitvoerende Komitee te ontbind, ongeldig was.

Die ANC het intussen kennis gegee van ‘n appèl, wat beteken dat die PUK van Mahumapelo nie sal kan terugkeer tot die hofsaak afgehandel is nie.

Die politieke uitdagings in Noordwes word bespreek in Praat Saam.

Die munisipaliteite in Noordwes.