Is dit lasterlik om te sê iemand is gay?


PraatSaam: Woensdag 16 Augustus 2017

Mduduzi Manana, die adjunk-minister van Hoër Onderwys, het na bewering ‘n vrou in ‘n nagklub aangerand omdat sy glo gesê het hy is gay. Wanneer is suggesties, beledigings of uitsprake lasterlik? Watter regsremedies is daar?