Helen Zille se natalenskap


Helen Zille as DA leier

Ons kyk na Zille se loopbaan, haar tyd as premier van die Wes-Kaap én as leier van die DA.

Helen Zille se termyn as Wes-Kaapse premier het gister tot ‘n einde gekom toe 42 lede van die Wes-Kaapse wetgewer ingehuldig is. Die DA het 24 setels in die wetgewer. Die DA se premierskandidaat, Alan Winde, is in die wetgewer amptelik as premier van die provinsie verkies.