Is SA nog ‘n leier in Afrika?


Waar pas SA se visie in by die kontinent se planne?

Saterdag is Afrikadag op die vasteland gevier. Die Afrika-Unie se waarnemerspan wag nog op die uitslae van Malawi se verkiesing. Die Afrika Unie het Suid-Afrika geloof vir die wyse waarop die verkiesing hier plaasgevind het. Kenners verduidelik meer in Praat Saam.