Plastiek versmoor ons oseane

Die hoeveelheid plastiek in die oseane kan oor die volgende tien jaar verdriedubbel indien rommel nie beperk word nie, maan navorsers in ‘n nuwe verslag. Die verslag is deur kundiges vir die Britse regering saamgestel. Volgens die verslag is is plastiek slegs een van die uitdagings. Luister na die potgooie, kyk na die video’s en foto’s en skrik. Laai Af (38 775KB) Teken in met iTunes Luister Laai of lees: Plastiek 2017: die soorte plastiek en hoe dit die oseane besoedel. Dokument saamgestel deur die Departement van Omgewingsake. Só lyk ons oseane weens plastiekbesoedeling Hoe die mikroplastiekballetjies in skuur-skoonmaakseep die oseane benadeel Wat gebeur met mikroplastiekballettjies in die oseane? Wat doen ons aan ons oseane en seelewe? Luister ook 8 Junie. – Tonne plastiek beland elke jaar die wêreld se oseane en veroorsaak groot skade aan die ekostelsel. Ettienne Ludick praat … Lees meer Plastiek versmoor ons oseane