Pres. Ramaphosa: wat kan ons verwag?


Pres Cyril Ramaphosa tydens sy inhuldiging Saterdag. By hom is Hoofregter Mogoeng Mogoeng. Foto: SABC

President Cyril Ramaphosa het onderneem om die land te dien en saam met Suid-Afrikaners te werk om ‘n volhoubare land te bou. Ramaphosa het Saterdag die ampseed afgelê as president van Suid-Afrika. Watter regs- en politieke mag het die president nou?