Tannie Ans gesels met Jody


Ans Botha en Wayde van Niekerk

Ans Botha, die afrigter van Wayde van Niekerk, Suid-Afrika se Olimpiese en wêreldrekordhouer in die 400 meter, praat met Jody Hendricks oor die jaar wat sy met Wayde beleef het, die planne om hom weer op die baan te kry, die rol wat haar gesin in haar sukses speel en wat sy vir 2019 beplan.