Ontstellende feite oor mensehandel in SA

Die omvang van mensehandel is moeilik om te bepaal. Wetgewing oor mensehandel het in 2015 vorm gekry, maar dit het geensins gehelp om konstruktiewe en geloofwaardige statistiek saam te stel nie. Waarom is dit so moeilik om die vlaag van mensehandel te stuit? Laai Af (37 917KB) Teken in met iTunes Luister