Wat gaan die impak wees van die voorgestelde minimumloon?


PraatSaam, Donderdag 16 Februarie 2017. Aanbieder Lynette Francis.

Wat gaan die impak wees van die nuwe voorgestelde minimumloon van R3 500 op ons ekonomie en gaan dit help om armoede te verlig?