Is dit Wetenskap óf Geloof?


Die omstrede verhouding tussen geloof en wetenskap word al dekades lank bespreek. Wat moet die verhouding tussen geloof en die wetenskap wees? Kan albei omarm word, of is dit ‘n uitgemaakte saak van alewige teenstrydigheid?