Ton Vosloo in die ateljee


Ton Vosloo het in die RSG-ateljee in Seepunt kom kuier. Hy het met Martelize Brink by Oggend op RSG gesels oor sy bynaam,  kinderdae  en kantelpunte in sy suksesvolle media loopbaan.

Ton Vosloo by Martelize Brink in die ateljee.

Kyk ook na dié onderhoud op News24:

Lees meer oor Ton Vosloo en sy boek: https://www.dailymaverick.co.za/article/2018-10-08-ton-vosloos-book-has-lessons-for-todays-political-journalists-who-actively-take-sides/

Lees ook: