Wat is die omgewingsimpak van ontsouting?


Maandag 6 November 2017: Wat is die omgewingsimpak van ontsoutingsaanlegte?

Minstens agt ontsoutingsaanlegte sal al langs die Kaapse kus gebou word. Dit sluit in by Houtbaai, Strandfontein, Monwabisi en die Kaapse Hawe. Maar wat is die omgewingsimpak van ‘n ontsoutingsaanleg? Die departementshoof by die Departement Siviele Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch, Professor Kobus du Plessis sê dit is waarom behandeling van die stowwe wat gebruik word, so belangrik is.

Woensdag 1 November 2017: Hoe werk ontsoutingsaanlegte?

Die burgemeester van Kaapstad het vandeesweek gesê dat agt ontsoutingsaanlegte gebou sal word, om die waterkrisis in die Wes-Kaap die hoof te bied. Melissa Tighy het by die departementshoof by die Departement Siviele Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch, Professor Kobus du Plessis gaan uitvind hoe die aanlegte werk.