Wat sal gebeur as VSA hul globale gesondheidsprogramme snoei?


Suid-Afrika hou asem op terwyl die Amerikaanse Kongres besluit of hulle president Donald Trump se voorgestelde plan om globale gesondheidsprogramme te besnoei, goed gaan keur. Wat is die moontlike implikasies op voetsoolvlak vir hierdie gesondheidssektore?