Goeie genugtig!


‘BASE’ spring vereis goeie stikwerk, mannemoed en sommer baie kameras want niemand gaan jou glo nie. Kyk bietjie na   Graham Dickinson – hy het onlangs in Frankryk behoorlik oor die randjie van die afgrond getree.