Mense- en orgaanhandel loop saam


Mensehandel

In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haar navorsingsinligting met driesestig.

Nadine Blom vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die maniere waarmee mensehandel gebeur.

Nadine Blom vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van mensehandel, en die rol wat sosiale media en aanlynspeletjies daarin speel.

Nadine Blom gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor orgaanhandel as ‘n vorm van mensehandel.