Mense- en orgaanhandel loop saam

In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haar navorsingsinligting met driesestig. Nadine Blom vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die maniere waarmee mensehandel gebeur. Laai Af (10 891KB) Teken in met iTunes Luister Nadine Blom vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van mensehandel, en die rol wat sosiale media en aanlynspeletjies daarin speel. Laai Af (14 161KB) Teken in met iTunes Luister Nadine Blom gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor orgaanhandel as ‘n vorm van mensehandel. Laai Af (11 152KB) Teken in met iTunes Luister Lees en luister ook: Skokfeite oor mensehandel, ook in SA Slagoffer van mensehandel vertel Ontstellende feite oor mensehandel in SA