Nuwe Witskrif oor gestremdheid


Fanie du Toit gesels met Martelize Brink by Oggend op RSG oor die nuwe Witskrif op gestremdheid. Hy  verwys na hoe gestremdheid bepaal word en hoe dit in praktyk benader behoort  te word.

Foto: Fanie du Toit gesels met Johan Rademan en Martelize Brink by Oggend op RSG oor die nuwe Witskrif op gestremdheid. Hy verwys na hoe gestremdheid bepaal word en hoe dit in praktyk benader behoort te word.