Andy Warhol en sy ”pop art”
“In die toekoms, sal almal wêreld bekend wees vir 15 minute.” Dít was die woorde van die popkunstenaar, Any Warhol, in 1968 toe dié kunsvorm sy grootste hoogtes bereik het. En dit is tog wat popkuns was – om bekende figure en items uit te stal. Maar waar het dit alles begin? Christelle van Tonder vertel ons meer.
Hier is ‘n paar voorbeelde van sy werk:
So het Andy Warhol gelyk – ‘n foto en sy eie pop art: