As baba-pappa verdwyn; onregmatige inhegtenisneming

Igna Klynsmith praat onder meer oor die wettigheid van buitelandse nommerplate; wat ‘n enkelma te doen staan as sy nie die kind se pa in die hande kan kry nie; en ‘n skadevergoedingseis na onregmatige inhegtenisneming.