Dié regskwessies is vir elke motoris van belang
Strafregkenner Llewellyn Curlewis bespreek verskeie strafregkwessies wat motoriste raak, soos wat kan gebeur as…
Wat is die impak van landbou-tegnologie op plaas-arbeid?
Die Bruto Binnelandse Produk het in die derde kwartaal met 2% gegroei danksy die landboubedryf. Mynbou en ver…
‘n Psigiater gee raad teen Kersfees ”blues”
Hoewel die tyd vir baie mense ‘n vreugdevolle tyd is, veroorsaak dit vir ander spanning en laat dit sommiges t…
O my #&%@$!, my kind vloek soos ‘n matroos
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor hoe ouers dit kan hanteer wanneer h…
Skokfeite oor mensehandel, ook in SA
Nedine Blom en Claudia Burger vertel vir Johan Rademan van die gevare van mensehandel, en die maniere waarop men…
Hoe praat jy met jou kind oor seksualiteit?
Johan van Lill praat met sielkundige en seksoloog dr Marelize Swart oor hoe om met kinders oor seksualiteit t…
Geslagsrolle in gesin, verbale geweld en oordrewe klem op manlikheid…
Johan van Lill praat met Lourens van Niekerk, die terapeutiese bestuurder van Childline in Noordwes, oor hoe g…
Byna 80% van Graad 4’s kan nie met begrip lees nie
Byna agt uit tien graad 4 leerlinge in Suid-Afrika kan nie met begrip lees nie. Hoe skep ons dan ‘n leeskultuu…
Waar kom liggaamshitte vandaan?
Sondag 3 Desember 2017
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? onder leiding van Chris Swanepoel.
-
…
Is staatskaping hoogverraad?
Strafregkenner Llewellyn Curlewis kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith om luisteraars se vrae te beantwoord. …
Hoe vinnig neem plante water op?
- Wat ve…
Help jou oorgewig kind só
Is jou kind oorgewig?
Donderdag 23 November 2017
Johan van Lill kyk na obesiteit by kinders. Hoe kan ouers dit voorkom en han…
Beraad om kwaksalwer-wetenskap hok te slaan
‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het va…
Grootste TB beraad ooit was waterskeiding
75 Ministers van gesondheid en verteenwoordigers van 114 lande het pas die wêreld se grootste beraad nog ooit o…
Hoe veilig is opgevangde reënwater?
- Wat is die g…
Wanneer is handel in renosterhoring onwettig?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels:
- Is ‘n skoolreël geldig wat meisies verplig …
Radiodramas Okt – Des 2017
Dramas wat reeds dié seisoen uitgesaai is
RSG se tweede Radioteater-seisoen vir 2017 begin PG du Plessis se Plaston: DNS-kind, wat in 19…
Hoekom kan mens op die maat van musiek dans?
Is…
Regsake: as jy motor-paaiemente oorneem…
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- Skade en beserings veroorsaak deur gras…
Zombie-dwelm, Flakka, tref SA
‘n Nuwe soort dwelm, bekend as Flakka, met gebruikers hoofsaaklik in Amerika en Australië, het nou ook in Suid-…
Kinders kry ook Bell-verlamming
Bell se verlamming (gesigverlamming) assosieer ’n mens nie met babas en kinders nie, maar tog kom dit baie algem…
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie?
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde.
Magdaleen Kruger ste…
Só verwyder jy ou skuldigbevinding van jou rekord
Igna Klynsmith verduidelik hoe om ‘n prokureur, wat namens jou optree, te vervang. Hy beantwoord ook ‘n luistera…
Boer goed met min water?
‘n Landbousektorplan vir die Wes-Kaap fokus op klimaatsverandering en geleenthede en uitdagings. D…