Beste ‘hamstring’ strekke


Die dybeenspiere, die voorste bobeen-spiere en kuitspiere het beslis strekking nodig as jy stap of draf.

Beide die dybeenspier (hamstring) en voorste bobeenspier moet gestrek word.

Maar voordat jy met jou hamstring strekke begin, kyk na die video wat verduidelik hoe die posisies van jou pelvis en die hoek waarteen jou boude getilt is en dus ook jou rug hol is, die lengte van jou hamstrings kan bepaal:

 

Hier is ‘n goeie hamstring strek:

Hierdie skakel wys vier eenvoudige been-strekke wat jy gerus kan probeer: http://www.healthline.com/health/exercise-fitness/leg-stretches-flexibility#overview1

Deur Marí Hudson

© Mari Hudson