Pragboek oor SA natuurparke


packshots-book-spread-zebra“Ek kan nie uitgepraat raak oor hierdie fantastiese boek nie, wens julle kon dit in julle se hande hou. En daai voorblad!!!!!!! Dis van ‘n olifantbul wat die Wit Umfolozi-rivier in Hluluwe, KZN oorsteek,” sê RSG se stasiebestuurder, Magdaleen Kruger.

Scott Ramsay

Scott Ramsay

My reis deur Suid-Afrika se Nasionale Parke en natuurreservate het begin as ‘n droom, maar nou het dit my lewe geword”. Só sê Scott Ramsay, die fotograaf en skrywer van die pragtige koffietafelboek South Africa’s Wildest Places. Hierdie is werklik ‘n pragboek met uitstekende foto’s en inligting oor ons Nasionale Parke en Natuurreservate. Dis ‘n groot, swaar boek met die aller-treffendste voorbladfoto. Werklik iets besonders.

Dis by boekwinkels beskikbaar. South Africa’s Wildest Places – 30 van ons Nasionale Parke en Natuurreservate.

Verwonder jou solank aan enkele blaaie uit die boek:

Addo

Addo

Addo

Addo

Addo

Addo

Agulhas

Agulhas

Agulhas

Agulhas

Baviaans

Baviaans

Camdeboo

Camdeboo

Cederberg

Cederberg

De Hoop

De Hoop

Ithala, KZN

Ithala, KZN

Karoo

Karoo

Kgalagadi

Kgalagadi

Kruger

Kruger

Mapungubwe

Mapungubwe

Mkambati

Mkambati

Namakwa

Namakwa

Ndumo

Ndumo

Tafelberg

Tafelberg

Tankwa

Tankwa

Tembe

Tembe

Ukhalamba

Ukhalamba

Ukhalamba

Ukhalamba

Ukhalamba

Ukhalamba