Broers – van gister tot vandag


BROERS – gister tot vandag, is ‘n dokumentêre program oor die doen en late van die drie broers, Cobus, Stephan en Christo Snyman, en die rol wat hulle in die Afrikaanse musiekbedryf speel.

Die dokkie word saamgestel deur Johan Rademan en op 20 Januarie 2022 uitgesaai.

Cobus en Christo Snyman

Die jongste broer Nic Stevens (Stephan Snyman)

 

So lyk die BROERS se “kantoor”

Broers – gister tot vandag (Cobus, Stephan en Christo Snyman)

 

Christo Snyman, Bles Bridges en Cobus Snyman. Die 2 oudste broers het vir meer as 2 jaar die grootste verkoper van Afrikaanse-musiek se voorprogramme behartig