Leefstyl
CategoryBorsveranderings chirurgie – hoe en wat word gedoen?
Gesondheid op RSG
Hoe word borsverkleinings-, -vergrotings- en -rekonstruksie-chirurgie gedoen? Waar word die snitte gemaak? is siliko…
Beste ‘quad’ strek
Beste ‘quad’ strekke vir die bobeen
Die voorste bobeenspiere moet gestrek word, maar dit is ook belangrik om die reg te doen. In hierd…
Beste ‘hamstring’ strekke
Die dybeenspiere, die voorste bobeen-spiere en kuitspiere het beslis strekking nodig as jy stap of draf.
Beide die dybeenspier (hamstr…
Die beste heup-strekke
Heup-strekke
Die deel van die liggaam wat die maklikste styf raak, is die heupgewrig, en dié strekke sal help om jou heupgewirg weer te …
Doen Dit Net Aksieplan Week#3
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…
Jou eerste 4 strekke
Stek-oefeninge is baie belangrik vir soepelheid en om spier- en ligamentbeserings te voorkom, of jy nou oefening doen of nie. As jy ure l…
Wat is ‘n vastrapdag by die SDA-eetplan?
Op ‘n vastrapdag probeer jy so min moontlik kilojoules in te neem (niks meer as 2000kJ vir die dag nie – hoe minder hoe beter. – baie vlo…
Só word refleksiologie op ‘n babavoetjie gedoen
Brabbeltyd deur Charlene Lackay: 21 Augustus: Refleksiologie vir babas.
Katryn se ma, Tania Nienaber, vertel self hoe goed refleksiolo…
Haidee loop ‘n oud-fotoverhaalheld raak
Tom van Wyk het in die 70s die rol van Dr Bill Savage gespeel in die fotoverhaal, Louise. Haidee het hom onlangs by ‘n geselligheid in Be…
Maputo: kleurvolle hoofstad van ons buurland
Mosambiek en sy inwoners het deur diep waters gegaan wat sy geskiedenis betref. Eers was d…
My DDN-storie Week#2: Bene eerste, dan brein
Marí Hudson skryf:
Ek vorder. Ek vorder. Ek het nou byna my week#3 voltooi – oeps, vandag lê nog ‘n gym-sessie met Frederika se persoo…
Wilde woeste slaai/aandete
RSG luisteraars hou van kosmaak. Tjailatyd se Wilde Woeste slaai het almal aan die praat gehad – dis maklik om te maak, gesond en smu…
Verbeter jou breinkapasiteit
Ja, dis moontlik! Kinders, jongmense en selfs ouer mense kan beter leer en onthou.
Die regte stap-postuur
Dit is belangrik om die regte stap-postuur van die begin af aan te leer om te verseker dat jy nie jou rug, nek, knieë of enkels seermaak …
Ons Doen Dit Net Aksieplan – Week#2 (met skakel na Week#3)
NOTA: As jy per ongeluk weer hier uitgekom het, maar op soek is na Week3, klik hier.
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervak…
Reeds in die Ou Testament het vroue hulle verset teen onreg
Oggend op RSG: Woensdag 9 Augustus 2017
Vroueverset in die Ou Testament
Prof Juliana Claassens is tans dosent in Ou Testament met ‘…
My DDN-storie: Doen eers, dink later
Marí Hudson skryf:
Ek kan nie dink dat iemand WIL vet wees nie. Ek wil nie. Maar ek is. Ek is een van die 60% van die Suid-Afrikaanse …
Programme/inligting oor oorgewig, dieet
Hier is die skakels na verskeie programme wat gehandel het oor oorgewig en dieet. Jy sal van die inligting nuttig vind.
Hoe help men…
Bepaal die intensiteit van jou oefening: hartspoed of gevoel
Jy kan die intensiteit van jou oefening op een van twee maniere bereken:
A. Op grond van hoe jy voel
B. op grond van jou hartspoed.
Le…
Oefening 101
Oefening
Oefening is, saam met ‘n eetplan, die sleutel tot gewigsverlies en jou nuwe lewe. Begin met ‘n maklike oefenplan: begin stadig …
Wat is die invloed van selfdood op mense se geesteslewe?
Selfdood is die siekte van wanhoop. Dit is ʼn onderwerp wat dikwels deur die samelewing gestigmatiseer word en waaroor …
Endometriose: As dit in die eierstokke is, is dit perd van ander kleur
Waarom is endometriose in die eierstokke so ‘n tameletjie? Hoe weet ons ginekoloë is kundig en…
Doen Dit Net-aksieplan Week#1
Ons skop vandeesweek af met Week#1 van ons Doen Dit Net Aksieplan.
Proloog – Week#0
Jy het nou jou alles op jou doen-lysie afgetik en…
Hoe werk ‘n vegan-dieet?
Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink wat om in gedagte te hou wanneer jy ‘…