Leefstyl
CategoryHoe gemaak met e-afval?
Hoe raak mens ontslae van jou rekenaar en ander e-afval op so omgewingsvriendelike manier moontlik?
E-afval sluit in rekenaars, selfon…
Die donker stryd van Tik-babas
‘n Skokkende aantal vroue gebruik tik tydens hulle swangerskap, met verdoemende gevolge vir baba en ma, verduidelik Prof Johan Smith, (fo…
Kaleidoskoop
Haidee Muller het by Kaleidoskoop op Worcester, voorheen die Instituut vir Blindes, ‘n paar interessante m…
Nuwe melaatses steeds in SA gediagnoseer
As jy gedink het melaatsheid was ‘n siekte wat net in die Bybelse tyd voorgekom het, maak jy ‘n fout.
Volgens die Wêreld Gesondheidsor…
Antie Doreen van Worcester speel tafelharp vir die bejaardes
Antie Doreen Abrahams van Worcester speel die tafelharp. Op 72 ontferm sy haar oor bejaardes op haar dorp. Sy gaan sing vir hulle, speel …
Tieners se ‘gesonde’ eetpatrone dalk nie so gesond nie
Baie tieners het deesdae baie definitiewe idees oor hul eetpatrone. Sommige is sterk vegetaries, ander is intense Banters. Kan hulle voed…
Wat is die nuutste in kankerbehandeling?
Kankerspesialiste is opgewonde oor die jongste verwikkelings in kankerbehandeling naamlik tweede generasie immunoterapie. Met die jongste…
Die nuutste neigings in kosmetiese geneeskunde en borsrekonstruksie
Wat is die jongste neigings in kosmetiese geneeskunde – wat die gebruik van snykunde en nie-chirurgiese metodes soos die gebruik van boto…
Luister weer na die dokumentêr: Calitzdorp se mense
In hierdie dokumentêre program van die eerste seisoen van 2017, kuier Haidee Muller by Calitzdorp se mense.
Dié dokumentêre program wo…
Terugblik op Gesondheid 2016
In 2016 het Marí Hudson, aanbieder van Gesondheid op RSG, weer na ‘n groot aantal gesondheidsake gekyk en weereens met van die land se be…
Doofheid, kogleêre inplantings, tinnitis en meer
Meer as vyf persent van die wêreldbevolking – sowat 630 miljoen mense – is doof. Sommige kinders word doof gebore en verg spesifieke beha…
Kaapse brande in beeld
Verskeie veldbrande het van die Elgin-vallei, deur Sir Lowry’s pas by Somerset-Wes, tot Simonsberg gewoed. Kaapse brandslaners veg reeds …
Het jy ‘n boorgat? Dan is daar baie dinge wat jy moet weet!
As mens ‘n boorgat op jpu erf of grond het, kan jy jou tuin natmaak nes jy wil al is daar waterbeperkings. Of kan mens? Kom luister wat s…
Volvoer só jou nuwejaarsvoornemens
Maandag 2 Januarie 2017
Lewensafrigter dr. Gustav Gous help jou met jou nuwejaarsvoornemens.
Luister …
Nuwe Sondagaandreeks: Jou gesin
Sondagaand net na 19:00 Nuus (dus 19:05) is Suzaan Steyn aan die woord met ‘n nuwe reeks oor die gesin.
OF jy nou van hulle hou of…
Gesondheid: Bosluisbyte, diabetes, middellyfvet en meer
2016 was ‘n interessante jaar – ook op gesondheidsgebied. Nuwe dinge, interessante feite en lewensveranderde inligting het in die loop va…
Spesiale programme op Kersdag
Soos dit die tradisie by RSG is, bied ons weer op Kersdag ‘n hele reeks spesiale programme vir ons luisteraars aan.
Hier is van die ho…
Amore pak die eerste RSK boks uit
Amore Bekker is baie opgewonde oor die RSG Boks wat sy ontvang het. Sy pak dit uit en kyk na elke produk wat daarin is. Bestel jou boks b…
Fiks vir die Lewe die boek is nou op die rakke
Die boek, Fiks vir Lewe, saamgestel uit die beste stukke van dié gewilde geestelike Sondagaandprogram, is nou op die winkelrakke beskikba…
Anna skryf – sonder hande
“Anna Petersen het op die ouderdom van 8 maande haar hande verloor. Vandag bestuur sy haar eie kleuterskool waar sy ook kinders met MIV e…
Skielike hartstilstand – 19 uit 20 lewens kan gered word met ‘n klein toestelletjie
Skielike hartstilstand is lewensgevaarlik want as jou hart nie effektief klop nie, kry jou brein nie suurstof nie, en gaan jy dood.
Kl…
Mooi oë: sonder vliesie; kornea-oorplantings
As jy baie in die son is (soos gholfspelers, krieketspelers, boere of tuinmense) of indien jou oë baie geïrriteer word deur ander element…
Kom beleef (weer) ons Gesondheid en Styl buite-uitsending
Ons Gesondheid en Styl buite-uitsending by Thaba Eco Hotel was ‘n groot sukses. Meer as 250 luisteraars het dit bygewoon en saam met RSG …
Die wêreld se kleinste pasaangeër
Die kleinste pasaangeër in die wêreld is pas in Mediclinic Panorama in Kaapstad ingeplant. Dié reeks van vier inplantings is die eerste k…