Nuus
Category783 Korrupsieklagte teen Zuma mag heringestel word
Die NVG het irrasioneel opgetree deur die 783 korrupsie-aanklagte teen hom te laat vaar. Só het die hooggeregshof in Pretoria pas bevi..
Woep! En die Guptas is in Doebai
NUUSFLITS: Die Guptas het die land Donderdagaand sak en pak verlaat, berig Erika Gibson en Ferial Haffajee eksklusief in RapportWeb en Cit..
Het kritiek teen Zuma enige impak op Zuma en die ANC?
Die Nasionale Vergadering se verwerping van ‘n mosie om president Jacob Zuma uit sy amp te verwyder kom te midde van toenemende openbare k..
Nuusflits: Aflegging van Media24 fotograwe
IN SPEKTRUM: Die helfte van Media24 se fotograwe kan dalk binnekort sonder werk sit. Volgens inligting aan Spektrum is hulle gister daaroo..
Nuusflits: Zupta-storm vererger
Die storm vererger met sekere faksies in die ANC – onder leiding van Gwede Mantashe – wat die Gupta/Zuma debakel te berde wil bring en and..
Nuus: Gupta-inmening; Soedanese president; AGOA op dreef…
Nuus 15 Maart 2016
Nog Gupta-inmenging met Minister-aanstelling? Die voormalige voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee op o..
Begroting 2016: Wat die kenners sê
Min Pravin Gordhan het onlangs sy begrotingsrede in die Parlement gelewer.
Maar wat beteken dit alles?
Lynette Francis en ‘n span kenn..
Nuus: Begroting 2016; Onteieningswet…
President Jacob Zuma sê alles is gereed vir die begroting wat vanmiddag deur die minister van Finansies, Pravin Gordhan in die Parlement g..
Nuus: Parlements-opening; Nkandla; Parys-aanvalle; PE-skole…
Nuus 11 Februarie 2016
Parlementsopening:
Die DA hoop dat President Jacob Zuma tydens sy Staatsrede vanaand redes gaan verskaf waarom ..
Nuus 10 Februarie 2016
Nuus 10 Februarie 2016:
Malema en die Guptas: Die leier van die EFF, Julius Malema sê sy party gaan appelleer teen gister se hofuitspra..
Nuus: Nkandla; 3 Myners; Tim Noakes; Zika-virus…
In die Nuus 9 Februarie 2016
Nkandla-saak:Die regsverteenwoordigers van die EFF en die DA het voorleggings in die Konstitusionele hof g..
Nuus: Zuma se Davos-herrie; Brande; Eskom…
Nuus 22 Januarie 2016
Zuma veroorsaak weer ‘n herrie – in Davos: ‘n Herrie het by die Wêreld Ekonomiese Forum losgebars ná president Ja..
Nuus: Korrupsie; Rentekoerse; Eskom; UP; Brande; SAL…
Nuus 21 Januarie 2016
Nasionale Nuus
Nog korrupsie? Die Openbare Beleggingskorporasie het bewerings deur die UDM-leier, Bantu Holomi..
Nuus: Inflasie; renosterhoring; PRASA…
Nuus 20 Januarie 2016
Inflasie: Ekonome meen daar is ‘n sterk moontlikheid dat die inflasiekoers in die eerste kwartaal die Reserwebank s..
NUUS: Oos-Kaapse onderwys; Tennis-knoeiery; studente-onrus…
NUUS 18 JANUARIE 2016
Oos-Kaapse onderwys-krisis: Die Oos-Kaapse Departement van Onderwys sê hulle doen alles moontlik om te verseker d..
Nuus: Zuma swig onder druk: Gordhan in; Rand herstel effe
14 Desember
Zuma-ommekeer: Die ekonoom, Dr Azar Jammine, sê die aanstelling van Pravin Gordham as Minister van Finansies gaan help om v..
Nuus: Teen-Zuma aksie duur voort; Gesondheid Witskrif, Motsoeneng; …
13 Desember 2015
SAL en Zuma: Die Presidensie het in ‘n verklaring ontken dat die beleërde Suid-Afrikaanse Lugdiens onder beheer van di..
Nuus: Oscar skuldig aan moord…
Oscar Pistorius: Die Appèlhof in Bloemfontein het die Staat se appèl in die Oscar Pistorius-saak toegestaan en beslis dat Pistorius skuldi..
Nuus: Cosatu; Munisipaliteite; US; Zille; EFF…
27 November
Cosatu se vreemde besluite: Cosatu se nasionale kongres in Midrand het resolusies aanvaar wat arbeidsbetrekkinge in die lan..
Nuus: Renosterhoring; Noakes; ANAs; Cosatu…
26 November
Handel in renosterhoring in SA nou wettig: Die binnelandse handel van renosterhoring is nou wettig. Die Hooggeregshof in Pret..
Nuus: Terreur; Droogte; Tim Noakes…
Woensdag 25 November 2015
Internasionale terreur: `n Belgiese regter het `n Europese en internasionale lasbrief uitgereik vir `n man me..
Nuus: Mali-terreur; droogte; Eddie Jones…
20 November
Terreur: Mali, Maleisië, Parys, Jemen…
- Minstens 170 mense word deur gewapende mans as gyselaars aangehou in ‘n hote..
Nuus: Parys; Droogte; Strafhof; SAL; Cosatu…
19 November
Parys-terreur: Frankryk het bevestig dat hy aan ‘n konsep Verenigde Nasies-resolusie werk om die internasionale gemeenskap..
Nuus: Beurtwater; Jonah Lomu; Zuma-hofstukke
18 November 2015
Jonah Lomu skielik vanoggend dood: Een van die All Blacks se grootste spelers, Jonah Lomu is oorlede. Hy was 40 jaar o..