Dokumentêr
CategorySpiritualiteit – ‘n dokumentêr wat jou laat dink
Sommige mense raak al hoe meer bewus van hulle spiritualiteit, en ander skram weg daarvan. Vir baie is dit de..
Stap saam in Adam Kok III se voetspore in Philippolis
1820-1861 was Griekwa-wêreld in die Philippolis-Vrystaat.
Die Griekwa-nalatenskap in argitektuur en kultuur is vandag nog duidelik te s..
Luister weer na “Witboordjieboks”
“Dit was nog altyd my droom om te boks,” sê John Roodt. Hy is een van duisende gewone ouens wat deesdae aan witboortjieboks-gevegte deelna..
Luister weer: Diana Ferrus, Vrou van die Grond
Diana Ferrus
Donderdag 1 Februarie 2018
Haidee Muller bring aan jou die verhaal van Diana Ferrus, digter en kortverhaalskrywe..
Die Johannesburg Varsproduktemark in City Deep is werkskepper en produkverspreider
Die Johannesburg Varsproduktemark in City Deep het nederig in 1893 begin, maar spog vandag met ‘n omset van R5-miljard. ‘n Miljoen ton se ..
Luister weer na die dokumentêr: Die waterdraers
Daar is wêreldwyd nagenoeg 44 miljoen werkende donkies, volgens statistieke van die Donkey Sanctuary in die Verenigde Koninkryk. Niemand w..
Dokumentêr: ‘Rasta agter die rookskerm’ met die Rastafariërs van Knysna
Loop agter die rookskerm in met Johan Rademan, Donderdag 24 Augustus om 20:00 op RSG.
RASTA AGTER DIE ROOKSKERM deur Johan Rademan onde..
Dokumentêr: Binne-in ‘n uitsonderlike boksklub in Lenasia
Imran Khan (3 Julie 1966 – 5 Julie 2017)
Luister Donderdagaand om 20:00 na die dokumentêr Uit die Boks geleef – Imran Khan, ‘n man en ..
Kirvan Fortuin: Al dansende van Macassar tot Rotterdam
Kirvan Fortuin, al dansende van Maccassar tot Rotterdam is ‘n dokumentêr oor die jong danser en choreograaf wat in Macassar op die Kaapse ..
Luister weer: Seunskoor – wat dit beteken om ‘n Drakie te wees
Die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor vier vanjaar hulle 50ste bestaansjaar. Die skool het in 1967 begin met 20 seuns, en 50 jaar later ..
Luister weer: Ons Lipizzaners
Die Lipizzaners is deel van Suid-Afrika se erfenis. Daar is slegs vier plekke in die wêreld waar jy na die dansende witperde in ‘n vertoni..
Luister weer: In die Bol geTik
Dokumentêr 13 Julie 2017 : In die Bol geTik
Die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms verwoes die lewens van die afhanklikes, hul g..
Twee Pasiënte – Luister weer na die dokumentêr
Elke dag word daar in Suid-Afrikaanse hospitale – staats en private hospitale – letterlik honderde operasies gedoen. Van groot operasies ..
Dokumentêr: Die veelsydige Jan Pohl sou vanjaar 100 jr oud wees
Hy was ook skrywer, omroeper en akteur. Wie onthou die legendariese STAAL BURGER reeks wat deur Jan Pohl se suster Anna Neethling Pohl as ..
Dokumentêr: Shaygam van Hangberg: Diereredder
Teen die hange van Hangberg in Houtbaai het diereredder Shaygam Newman op die ouderdom van 23 uiteindelik ‘n plek van veiligheid geskep vi..
Luister Donderdagaand: Philippolis se mense
Luister Donderdagaand na die dokumentêre program Philippolis se mense, deur Amanda Celliers.
Mense in stede is geneig om by mekaar verb..
Luister weer: Herinneringe aan die Luxurama
As deel van die RSG 2016 Dokumentêre seisoen, word op Donderdagaand, 26 Januarie om agtuur aan die eertydse Luxurama – ’n eens omstrede, m..
Luister weer na die dokumentêr: Calitzdorp se mense
In hierdie dokumentêre program van die eerste seisoen van 2017, kuier Haidee Muller by Calitzdorp se mense.
Dié dokumentêre program wor..
Dokumentêr: Agter die gordyn – luister weer
Ballet dateer so ver terug as die 15de eeu toe die Italiaanse adelstand mekaar wou beïndruk met uitspattige en oordadige partytjies. ‘n Nu..
Doofheid, kogleêre inplantings, tinnitis en meer
Meer as vyf persent van die wêreldbevolking – sowat 630 miljoen mense – is doof. Sommige kinders word doof gebore en verg spesifieke behan..
Luister weer na die dokumentêr ‘As die klok lui’
Dit is gewoonlik op die onwaarskynlikste plek, waar die grootste skat versteek is –
Geleë in Berea, Johannesburg, ‘n armoedige, deel van ..
Jonk, swart en Afrikaans – ‘n dokumentêr
Patrick Shabangu is ‘n jong man wat in twee huise groot geword het.
Patrick se biologiese ma het vir die van der Bijls gewerk en hulle ..
Die mense van ‘n daghospitaal – luister weer
Hulle bedien ‘n area met ‘n bevolking van 90 000 mense. Die 123 personeellede van die Elsiesrivier Daghospitaal het die groot taak om in d..
Ruda gesels met Helen Zille
22 September, Episode 12
Helen Zille – voormalige DA-leier en voormalige Kaapstadse burgemeester. Vurig, ernstig, dansend op die verhoog,..
Oom Hannes Coetzee: Met lepel en snaar – ‘n dokumentêr
Oom Hannes Coetzee het die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp met sy unieke optel-en-knyp kitaarspeelstyl. Hy het in Amerika..