Gesondheid
CategoryDie nuutste neigings in kosmetiese geneeskunde en borsrekonstruksie
Wat is die jongste neigings in kosmetiese geneeskunde – wat die gebruik van snykunde en nie-chirurgiese metodes soos die gebruik van boto…
Terugblik op Gesondheid 2016
In 2016 het Marí Hudson, aanbieder van Gesondheid op RSG, weer na ‘n groot aantal gesondheidsake gekyk en weereens met van die land se be…
Doofheid, kogleêre inplantings, tinnitis en meer
Meer as vyf persent van die wêreldbevolking – sowat 630 miljoen mense – is doof. Sommige kinders word doof gebore en verg spesifieke beha…
Gesondheid: Bosluisbyte, diabetes, middellyfvet en meer
2016 was ‘n interessante jaar – ook op gesondheidsgebied. Nuwe dinge, interessante feite en lewensveranderde inligting het in die loop va…
Hamertoon, knokkeltoon, platvoet, klompvoet…
Weet jy hoe ‘n bunion operasie gedoen word en hoe lank jy buite aksie sal wees en waarom? Weet jy wat kan skeefloop met jou voet as jou v…
Skielike hartstilstand – 19 uit 20 lewens kan gered word met ‘n klein toestelletjie
Skielike hartstilstand is lewensgevaarlik want as jou hart nie effektief klop nie, kry jou brein nie suurstof nie, en gaan jy dood.
Kl…
Mooi oë: sonder vliesie; kornea-oorplantings
As jy baie in die son is (soos gholfspelers, krieketspelers, boere of tuinmense) of indien jou oë baie geïrriteer word deur ander element…
Kom beleef (weer) ons Gesondheid en Styl buite-uitsending
Ons Gesondheid en Styl buite-uitsending by Thaba Eco Hotel was ‘n groot sukses. Meer as 250 luisteraars het dit bygewoon en saam met RSG …
Die wêreld se kleinste pasaangeër
Die kleinste pasaangeër in die wêreld is pas in Mediclinic Panorama in Kaapstad ingeplant. Dié reeks van vier inplantings is die eerste k…
Wat is die verskil tussen bipolêr 1 of 2, en ander vrae
Louis en Lise bespreek luisteraarsvrae oor die verskil tussen bipolêr 1 en 2 en depressie; hoe om met jou werknemers oor die weg te kom; …
Só help radio-aktiwiteit dokters om in die liggaam te sien
Ek moet erken ek is nogal skrikkerig as ek die woorde radio-aktiwiteit, bestraling en kernkrag hoor. Maar dokters span radio-aktiwiteit i…
Dit gaan goed met Phalo!
Phalo (links) en Petrus (regs)
Ek het Woensdagmiddag 12 Oktober saam met Phalo Gayiya van De Doorns, wat drie maande gelede ‘n hartoo…
Hoe word aangebore hartdefekte in babas herstel?
Ons gesels Woensdag met dr Susan Vosloo en dr De Villier Jonker oor hoe hartdefekte in babas herstel word.
Hier is inligting oor die b…
As ‘n kind kanker kry
As ‘n kind met kanker gediagnoseer word, is dit gewoonlik ‘n groot skok vir die gesin, want kinders is dan veronderstel om te kan uitsien…
Diabetes – alles wat jy moet weet
Op Gesondheid op RSG bespreek dr Adri Kok, internis van Johannesburg met ‘n spesiale belangstelling in die behandeling van pasiënte met t…
Gesondheid & Styl buite-uitsending was groot sukses
Ons Gesondheid en Styl buite-uitsending by Thaba Eco Hotel was ‘n groot sukses. Meer as 250 luisteraars het dit bygewoon en saam RSG se …
Die mense van ‘n daghospitaal – luister weer
Hulle bedien ‘n area met ‘n bevolking van 90 000 mense. Die 123 personeellede van die Elsiesrivier Daghospitaal het die groot taak om in …
Jou brein is uiters weerloos
Het jy gedink gereelde houe teen die kop is skadeloos as dit te lig is om harsingskudding te veroorsaak? Dink weer. Gereelde houe of stam…
Só het Fabian skraal en fiks geword
In 2013 was Fabian Collins oorgewig en baie ongelukkig met sy lewe. Toe begin hy sy eie fiksheidsklas met net ‘n handjievol mense (hulle …
Asma = die siekte van die draak
Ons noem asma die siekte van die draak, want dit het twee komponente: die voortdurende vuurspuwende draak wat die konstante inflammatorie…
Fietsfiks1
Die akteur en avonturier Ivan Zimmerman (foto links) het Ettienne Ludick op lug uitgedaag om aan ‘n groot fietstoer op 20 November in Joh…
Phalo (7) is by die huis
Phalo, die sewejarige seuntjie van De Doorns, het Maandagmiddag 18 Julie ‘n hartoorplanting ondergaan.
Die jongste:
Vrydag 12 Augustu…
Mevrou, lek jou blaas?
Daar is hulp as jou blaas lek, of jy ander onnoembare probleme soos prolaps het.
Dr. Pieter Kruger (links), uroginekoloog by die Unive…
Selfs die fikste mens kan weens hoogtesiekte sterf
Hoogtesiekte (altitude sickness), oftewel akute bergsiekte (acute mountain illness) kan enige mens tref, selfs die heel fikste mens wat ‘…