Drama
Category‘Die Selle’ = heerlike klug met wetenskapfiksie-krulstertjie
Die Selle is ‘n klug met ‘n wetenskapfiksie-(krul)stertjie.
Dis Herman Cronje se debuut-radiodrama. Hy het die tweede plek daarmee beha..
Ontruim is oor oppak en afskeid
Esta Steyn se Ontruim, met spelleiding deur Helena Hugo word op RSG uitgesaai om 20:00 of 11 April 2019. Dit het die derde plek behaal in ..
Luister weer: Liewe Pynappel
Donderdag 4 April: Liewe Pynappel deur Anna Greenfield
RSG se nuwe dramaseisoen begin op 4 April om 20:00 met Anna Greenfield se Liewe Py..
Kragtoer-spel in ‘Mike en Mavis’
MIKE EN MAVIS: Luister Donderdag 27 Desember om 20:00
Deur Wessel Pretorius (vir die radio verwerk deur Gerrit Schoonhoven)
Regie: G..
Kersdrama gegrond op ware verhaal
Kersdag (25 Desember): ‘N WONDERWERK VIR KERSFEES deur Riana Scheepers
Die bekroonde skrywer Riana Scheepers het vanjaar se opdrag-Kersdr..
Dramaseisoen Okt – Des 2018
RSG se tweede Radioteater-seisoen van 2018 het op Donderdag 4 Oktober begin en tot einde Desember geduur.
Die laaste 3 dramas wat dié sei..
‘Spesiaal Geblik’ is loslittige prulspel
Donderdag 13 Desember: GEBLIK deur Esther von Waltsleben
Esther von Waltsleben is ’n gedugte verhoogaktrise bekend om haar komiese so..
Luister weer na ‘Roadtrip’
Donderdag 6 Desember: ROAD TRIP deur Corné Joubert
Road Trip is ’n spanningsverhaal deur Corné Joubert. Twee vroue ry agter vryheid aan. ..
Joernalis wen radiodrama kompetisie
RSG SANLAM RADIODRAMA-SKRYFKOMPETISIE 2018
Joernalis maak skoonskip in radiodrama-kompetisie
Sophia van Taak. Sy het in 2002 haar B.Phi..
Boerneef skets: Ligter as die Wind
Boerneef
Donderdag 29 November: LIGTER AS DIE WIND, ‘n sketsverhaal deur Boerneef, verwerk deur André Kotzé
In nog ’n RSG-opdragwerk ..
‘Die Judasbok’ oor liefde, ras en herkoms
Dalene Matthee (Foto: Beeld)
Donderdag 22 November: Die Judasbok deur Dalene Matthee
‘n Kortverhaal van Dalene Matthee, geliefde skry..
Nog net twee weke: Jeugdrama oor aborsie
Die romanskrywer en regisseur Helena Hugo het ’n jeugdrama oor aborsie geskryf wat die luisteraars op die punt van hul stoele gaan hou. Di..
Luister weer: “Die Voëlhok”
Talle van die RSG/Sanlam-finalisdramas van 2017 is ook ingesluit, soos William Oosthuizen se raaiselverhaal Die voëlhok waarin ’n vrou in ..
‘n Moordende fietstoer eindig verrassend
Die afgetrede Oom Jannes (64) pak ’n fietstoer deur die Karoo – van Upington tot in George – aan om sy eensaamheid van die gebroke verhoud..
Luister weer: Speur-drama ‘Soek’
Die verdwyning van ‘n meisie uit ‘n plattelandse gastehuis, is die vertrekpunt van die speur-drama Soek, wat op 25 Oktober uitgesaai w..
Bekroonde ‘Die testament’ op RSG
Die testament deur Rhona Peens, wat in 2006 die derde plek in die RSG Sanlam radiodrama-skryfkompetisie behaal het, is op Donderdag 18 Okt..
Luister weer: Laat Herfs
Richard van der Westhuizen
Donderdag 11 Oktober: LAAT HERFS deur Richard van der Westhuizen
Die sanger-liedjieskrywer en akteur R..
Francois Stemmet: bekende stem van Sarel Seemonster, Seef Visagie…
Francois Stemmet
Francois Stemmet is ‘n gesoute akteur, skrywer en veral bekend as stemkunstenaar. Hy vier vanjaar vyftig jaar in die be..
“Ontydige tydings” volg op “‘n Voorlopige begrafnis”
Ontydige Tydings deur Albert Short is ‘n opvolg op die radiodrama ‘n Voorlopige begrafnis
Donderdag 4 Oktober: ONTYDIGE TYDINGS deur Al..
‘Waar is Tomas’: Luister weer
Die seisoen het op Donderdag 28 Junie afgesluit met Waar is Tomas? deur die aktrise en skrywer Zoë Ras. Die drama is onder die spelleiding..
Wanneer stories stertjies kry…Luister weer
‘n Storie kry maklik ‘n stertjie by. As daardie stertjie dan nóg ‘n stertjie bykry, en daardie een dan nóg een, kan dinge maklik handuit r..
Aangrypende ‘Kolskoot Visagie’ is geskoei op tragiese volkslegende
Kolskoot Visagie deur Christopher Joynt gaan oor Barend Visagie en sy seun Willie se tragiese verhaal wat in 1948 in die Swinburne distrik..
Luister weer na ‘Skink vir my ‘n whisky’
31 Mei: Skink vir my ‘n whisky
Gedurende die opknapping van ‘n huurhuis in die suide van Johannesburg word ‘n vergeelde brief onder ‘n ma..
Komiese radiodrama ‘Die gang’ wys oud is lank nie koud
Die gang is ‘n splinternuwe radiodrama-komedie uit die pen van Joe Kleinhans, wie se vervolgverhaal Afsluiting verlede jaar op RSG uitgesa..
Hittegolf: Luister weer
Toe ‘n klomp dinge op een warm dag skeefloop, het dit ‘n absurbe nadraai wat mens laat wonder of jy moet lag of huil.
Fanus en Linda Ve..