Drama
CategoryLuister weer: Futuristiese drama oor eerste kop-oorplanting
Schalk Schoombie (skrywer van die radiodrama “Kop”)
17 Mei: Kop
Kop deur die skrywer-joernalis Schalk Schoombie is ‘n futuristiese ve..
Luister weer na Ibsen se Pophuis
10 Mei: ‘n Pophuis
Donderdag 10 Mei om 20:00 vier RSG se Radioteater die 190ste verjaardag van die Noorse skrywer en dramaturg Henrik Ibs..
Luister weer: ‘n Voorlopige begrafnis
3 Mei: ‘n Voorlopige begrafnis
Dié drama deur Albert Short is die mede-Wenner van die RSG/Sanlam Radiodrama Skryfkompetisie vir 2017
‘..
Luister weer na aksiebelaaide ‘Rommel, rommel’
26 April: Rommel, rommel
Op Donderdag 26 April en Donderdag 3 Mei volg die twee wendramas – Lee Doubell se Rommel, rommel en Albert Short..
Luister weer: roerende ‘Vlerke vir Jason’
19 April: Vlerke vir Jason
Donderdagaand 19 April is op meer as een manier ‘n belangrike dag vir Janine van der Linde van Stellenbosch. O..
Luister weer Springgety deur Sophia van Taak
12 April: Springgety
Sophia van Taak
Die tydskrifjoernalis en TV-aanbieder Sophia van Taak se Springgety, is deur Ronél Geldenhuys ..
Radiodramas Herfs 2018
‘n Klassieke werk deur die Noorweegse dramaturg Henrik Ibsen met Cobus Rossouw en Sandra Kotzé in die rolverdeling tot ‘n splinternuwe wet..
Luister weer: ‘Oorlewing – C-blok’ deur Erica Harris
Oorlewing – C-Blok deur Erica Harris, het die Jong Skrywersafdeling van die RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie vir 2017 gewen.
RSG s..
Sea Point Mansions se sonde met die bure
RSG se tweede radiodramaseisoen beweeg na sy einde.
Donderdag 21 Desember: Sea Point Mansions deur Annemarie Roodbol
Sea Point Man..
Twee radiodrama-skrywers in 1e plek in RSG Sanlam dramakompetisie
Albert Short, Kobus Burger en Lee Doubell
Twee radiodrama-skrywers het vanjaar koning gekraai in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkomp..
RSG Skatkis vol woordwalse tot Vrydagaand
RSG Skatkis is ‘n splinternuwe konsep waarmee RSG sy luisteraars vir vier dae lank met drama, woordkuns, ‘n dokumentêr en boonop ‘n eksklu..
Radiodramas Okt – Des 2017
Dramas wat reeds dié seisoen uitgesaai is
RSG se tweede Radioteater-seisoen vir 2017 begin PG du Plessis se Plaston: DNS-kind, wat in 197..
Die mooi meisies van Bitterfontein
Donderdag 19 Oktober: Die mooi meisies van Bitterfontein deur Perdita van Dijk du Bois (foto regs)
’n Middeljarige vrou keer na jare ..
Luister weer: ‘Mymeringe van ‘n ou man’ deur Dolf van Niekerk
RSG se tweede radiodramaseisoen het pas begin. Ons tweede radiodramaseisoen strek van Oktober tot Desember. Radioteater word tot einde Des..
Nuwe middag-vervolgverhaal ‘Agterplaas’ vol humor, patos
RSG se nuwe middagvervolgverhaal, Agterplaas, is ‘n komiese én tragiese reeks uit die pen van die veelbekroonde dramaturg Charles J. Fouri..
Radioteater-seisoen sluit af met George Weideman se ‘Sand’
29 Junie 2017: Die Radioteater-seisoen word op Donderdag 29 Junie afgesluit met ‘n argiefdrama – wyle George Weideman se Sand. Weideman (f..
Luister weer na bekroonde ‘Dagboek van ‘n wurm’
Op versooek word Martyn le Roux se drama DAGBOEK VAN ‘N WURM, Donderdagaand, 22 Junie in Radioteater om 20h00 herhaal.
Die produksie is..
Radiodrama: Bekroonde ‘Dagboek van ‘n Wurm’
RSG se eerste Radioteater-seisoen – wat van April tot Junie duur – is in die pylvak en nog net drie dramas bly oor in hierdie seisoen.
..
Renske by twee geleenthede bekroon
Renske Jacobs, RSG-omroeper en dogter van die bekende SAUK-omroeper Roelf Jacobs, is bekroon met die Liberty-toekenning vir radiodrama. Re..
Kom beleef Koöperasiestories in lewende lywe
Koöperasiestories – In die Bellville Burgersentrum 2-14 Mei
Burgemeester Genis is beswaard. Diep beswaard. Daar is mense wat sonder eer..
Spanning galore in Pointe-Noire (Ek en die majoor)
27 April 2017: Die rolprentregisseur en TV-vervaardiger Jan Lampen se Pointe-Noire (Ek en die majoor) volg op Donderdag 27 April met s..
Nagmaal vir twee: drama oor boer & swart jeugvriend
Die radiodrama Nagmaal vir twee het die derde plek behaal in die RSG/Sanlam radiodrama skryfkompetisie vir 2016. Die teks is geskryf deur ..
Paasdrama: Die Herbergier
TITEL VAN PROGRAM Die Herbergier
DATUM VAN UITSENDING Vrydag 14 April 2017
TYD VAN UITSENDING 1..
Kopskoot: Luister weer
Kopskoot deur die Kaapse sielkundige, Gerda Kriel, het die Jong Skrywersafdeling van RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie vir 2016 ..
Nuwe aand-vervolgverhaal: ‘n Tweede kans
RSG se nuwe radio drama ‘n Tweede kans word van Woensdag 1 Maart weeksaande om 21:00 uitgesaai. ‘n Tweede kans deur Bettina Wijngaard en i..