Kunstefees
CategoryRSG Kunstefees: 18 November
WOENSDAG 18 NOVEMBER
08:00 Praat Saam
08:30 Gesondheid op RSG
09:00 Kunstefees begin
09:15 Ballet op lug
09:30 Stilte met Willem Cali..
RSG Kunstefees: Dinsdag 17 November
DINSDAG 17 NOVEMBER
08:00 Praat Saam
08.30 Finansies
09:00 Kunstefees begin
09:15 Roosterbrood: ‘n Klankdrama deur Sylvaine Strike
09..
RSG Kunstefees 2015 program
Let wel: Die program is onderhewig aan verandering.
SONDAG 15 NOVEMBER
15:00 Rapsodie op Gershwin
met Charl du Plessis, Corlea ..
RSG Kunstefees 2015: Program in neutedop
Let wel: Die program is onderhewig aan verandering. Klik op die skakels vir meer inligting oor die program.
SONDAG 15 NOVEMBER
15:00 R..
RSG Kunstefees
RSG se bekroonde op die lug kunstefees word vanjaar van 15 tot 20 November aangebied.
Klik hier om die feesprogram af te laai of sien ..
RSG Kunstefees: Maandag 16 November
Let wel: Die program is onderhewig aan verandering.
MAANDAG 16 NOVEMBER
08:00 Nuus
08:05 Praat Saam (verkort)
08:30 Regsake
..
Wolf-wolf hoe laat is dit? propvol teater-legendes
Wolf-wolf hoe laat is dit? deur Hennie Aucamp
16 November 20:00
Só stel RSG die drama aan luisteraars bekend:
Dit is reeds meer as ..
Korreltjie Kantel in wording
RSG Kunstefees 2015.
Uitsending: 16 November 19;15.
‘n Werk in wording: Korreltjie Kantel, ‘n opdragwerk van nuwe toonsettings van Ingri..
Chriskras
Chriskras deur Chris Barnard
Met Paul Eilers (voordragkunstenaar), Steffie le Roux (sang en klavier), Werner Ferreira (klavier en trekkla..
RSG Kunstefees: Sondag 15 November
Klik hier vir die volledige RSG Kunstefees program.
SONDAG 15 NOVEMBER
15:00 Rapsodie op Gershwin
16:30 Lobola vir die lewe deur Andr..
Ons kondig aan: RSG Kunstefees 2015
Klik hier vir die volledige RSG Kunstefees program.
Nuwe drama uit pen van Adam Small op RSG Kunstefees
RSG se bekroonde op die lug kuns..
RSG op die Gariep-fees
Ettienne Ludick, Sue Pyler en Fritz Klaaste het die laaste naweek in Augustus Kimberkley besoek en Middag op RSG van die Gariep-fees uitge..
Kom kuier by RSG se Geel Kol by die KKNK
Die geel kol …dis waar jy weer vanjaar by die KKNK vir RSG sal kry. Die geel kol voor die CP Nel-museum in Baron van Rheedestraat. Op ons..
Só gaan ons lyk by die GEEL KOL by KKNK
RSG se hoof van drama, Kobus Burger, het ‘n tydjie afgeknyp om model te speel en vir jou te wys hoe lyk RSG se ontspanningsdrag by die KKN..
2 tot 16 in 80 minute nou op CD
Die klavierkonsert ‘2 tot 16 in 80 minute’ waar agt pianiste uiteindelik op vier vleuelklaviere gespeel het, was een van die groot treffer..
Foto’s by Afrika in Afrikaans konsert
2e RSG Oppiwater Kunstefees
RSG-omroepers Ettienne Ludick en Lynette Francis gaan daar wees. En as jy oor vier maande saam met hulle op die skippie wil wees om die ..
Foto’s van RSG Kunstefees
Kyk of jy jouself dalk raaksien op hierdie foto’s geneem tydens die regstreekse konserte opgeneem tydens die RSG Kunstefees vanuit die SAUK se M1-ateljee in Auckland Park.
Ella se Perde: skoolhoof se seun vertel
ELLA SE PERDE het ongekende luisteraarsreaksie gelok. Maar dit is die reaksie van een spesifieke RSG-luisteraar wat ons by RSG laat reg-op..
Ella se Perde takel pure taboes
‘n Lesbiese Skotse vrou wat naby Hermanus met perde boer, ‘n Duitse eerwaarde van Genadendal en ‘n binne-stryd oor godsdiens, is die elemente van Charles J Fourie se drama, Ella se Perde, wat Woensdagaand 12 November om 19:10 op RSG uitgesaai word.
Uittreksel: Nataniël vertel
‘n Lag met ‘n traan…dis hoe ons Nataniël se stories ken. In RSG Kunstefees se Nataniël vertel , kan jy luister na ‘n keur van sy stories van die afgelope jare. Daar’s onder meer die storie oor die troumars en die een oor die slap kar.
RSG Kunstefees
King Lear in sprankelende Afrikaans, Nataniël vertel sy heel beste stories, 80 vingers trippel oor die klawers, en opvoerings deur ‘Katriena’, Mark Banks en Shimmy Isaacs, is maar enkele hoogtepunte van die fees. Dis Teater van die Verbeelding sonder grense!
Oppiwater Kunstefees
RSG en LEFRA PRODUKSIES bied hul tweede OPPIWATER KUNSTEFEES op die MSC OPERA aan van 9-13 Maart 2015. Die eerste OPPIWATER KUNSTEFEES was..