Kuns
Category‘Waar is Tomas’: Luister weer
Die seisoen het op Donderdag 28 Junie afgesluit met Waar is Tomas? deur die aktrise en skrywer Zoë Ras. Die drama is onder die spelleiding..
Wanneer stories stertjies kry…Luister weer
‘n Storie kry maklik ‘n stertjie by. As daardie stertjie dan nóg ‘n stertjie bykry, en daardie een dan nóg een, kan dinge maklik handuit r..
Aangrypende ‘Kolskoot Visagie’ is geskoei op tragiese volkslegende
Kolskoot Visagie deur Christopher Joynt gaan oor Barend Visagie en sy seun Willie se tragiese verhaal wat in 1948 in die Swinburne distrik..
Luister weer na ‘Skink vir my ‘n whisky’
31 Mei: Skink vir my ‘n whisky
Gedurende die opknapping van ‘n huurhuis in die suide van Johannesburg word ‘n vergeelde brief onder ‘n ma..
Komiese radiodrama ‘Die gang’ wys oud is lank nie koud
Die gang is ‘n splinternuwe radiodrama-komedie uit die pen van Joe Kleinhans, wie se vervolgverhaal Afsluiting verlede jaar op RSG uitgesa..
Hittegolf: Luister weer
Toe ‘n klomp dinge op een warm dag skeefloop, het dit ‘n absurbe nadraai wat mens laat wonder of jy moet lag of huil.
Fanus en Linda Ve..
Luister weer: Futuristiese drama oor eerste kop-oorplanting
Schalk Schoombie (skrywer van die radiodrama “Kop”)
17 Mei: Kop
Kop deur die skrywer-joernalis Schalk Schoombie is ‘n futuristiese ve..
Luister weer na Ibsen se Pophuis
10 Mei: ‘n Pophuis
Donderdag 10 Mei om 20:00 vier RSG se Radioteater die 190ste verjaardag van die Noorse skrywer en dramaturg Henrik Ibs..
Só bou Strijdom Mandela-gedenkbeeld op akker
Stijdom van der Merwe het die standbeeld van Nelson Mandela, wat voor Stellenbosch se stadsaal staan, ontwerp. Hy gesels Woensdag 2 Mei tu..
Luister weer: ‘n Voorlopige begrafnis
3 Mei: ‘n Voorlopige begrafnis
Dié drama deur Albert Short is die mede-Wenner van die RSG/Sanlam Radiodrama Skryfkompetisie vir 2017
‘..
Luister weer na aksiebelaaide ‘Rommel, rommel’
26 April: Rommel, rommel
Op Donderdag 26 April en Donderdag 3 Mei volg die twee wendramas – Lee Doubell se Rommel, rommel en Albert Short..
Luister weer: roerende ‘Vlerke vir Jason’
19 April: Vlerke vir Jason
Donderdagaand 19 April is op meer as een manier ‘n belangrike dag vir Janine van der Linde van Stellenbosch. O..
Luister weer Springgety deur Sophia van Taak
12 April: Springgety
Sophia van Taak
Die tydskrifjoernalis en TV-aanbieder Sophia van Taak se Springgety, is deur Ronél Geldenhuys ..
Treffende foto’s deur luisteraars
Ons het op ons Ooggetuie-blad geloer, en van die mooiste luisteraarsfoto’s wat tussen 1 Desember en vandag geplaas is, hier bymekaargesit ..
Radiodramas Herfs 2018
‘n Klassieke werk deur die Noorweegse dramaturg Henrik Ibsen met Cobus Rossouw en Sandra Kotzé in die rolverdeling tot ‘n splinternuwe wet..
Luister weer: ‘Oorlewing – C-blok’ deur Erica Harris
Oorlewing – C-Blok deur Erica Harris, het die Jong Skrywersafdeling van die RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie vir 2017 gewen.
RSG s..
Musiekbonbons Xtra begin Sondag
Jy ken die rustige klanke van Musiekbonbons wat saans uitgesaai word. Nou, op versoek van luisteraars, stel Terrance April Musiekbonbons X..
Bittereinders: Ons nuwe nostalgiese musiekreeks
Bittereinders is ‘n musiekreeks waarin Suid Afrikaanse musieklegendes wat al vir 25 jaar + in die bedryf aktief is, vier.
Musikante wat..
Gewilde Joune terug op Oggend op RSG
Joune, die gewilde musiek-insetsel in Oggend op RSG, word weer…joune.
Dit beteken jy stuur weer soos van ouds jou wenslys met vier kont..
RSG se program by die KKNK
Wanneer laas was jy by die KKNK in Oudtshoorn?
RSG is al die afgelope 24 jaar elke jaar daar voor die CP Nel-museum. Met ‘n musiekverho..
Wat is die nuutste inligting oor kosmiese strale?
Sterre en Planete: Laat alle sterre fakkels opvlam? Daar is ook nuwe inligting oor kosmiese strale. En Wim Filmalter verduidelik hoe om st..
Sea Point Mansions se sonde met die bure
RSG se tweede radiodramaseisoen beweeg na sy einde.
Donderdag 21 Desember: Sea Point Mansions deur Annemarie Roodbol
Sea Point Man..
Middernag Serenade is ons 1e opskietprogram
Jacques Arendt
Maak jou reg vir RSG se eerste opskiet (pop-up) radioprogram.
Middernag Serenade word van Maandag 25 tot Saterdag 30..
Twee radiodrama-skrywers in 1e plek in RSG Sanlam dramakompetisie
Albert Short, Kobus Burger en Lee Doubell
Twee radiodrama-skrywers het vanjaar koning gekraai in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkomp..
RSG Skatkis vol woordwalse tot Vrydagaand
RSG Skatkis is ‘n splinternuwe konsep waarmee RSG sy luisteraars vir vier dae lank met drama, woordkuns, ‘n dokumentêr en boonop ‘n eksklu..