Gesondheid
CategoryHulde aan klein Amy
Klein Amy Miller, ‘n blonde Durbanse dogtertjie wat op 8 September 2o15 vyf jaar oud geword het en op ‘n geskikte skenkerhart gewag het, ..
Jou 75 triljoen selle…
Meer energie , beter konsentrasie, beter welstand
Met slegs enkele weke oor tot die einde van die jaar, kan ons werklik die druk van al..
Eet ‘n beter ontbyt vir meer energie
Dit staan al ‘n paar dekades bekend as “die belangrikste ete van die dag”. En die debat duur voort of die stelling waar is.
Een van die g..
Tipe 2 Diabetes – opwindende nuus
Toe die resultate van studies met ‘n nuwe soort anti-diabetesmiddel onlangs op die groot Europese diabeteskongres in Swede bekend gemaak i..
Genomiese DNS toetse – wie, wat, hoe?
Genomiese DNS toetse – feite wat jy moet weet
Luister na die potgooi van Gesondheid op RSG vir 21 Oktober, waar prof. Maritha Kotze, ee..
Sjokolade-medisyne
Die enigste genesende waarde van sjokolade, is om die pyn van ‘n gebroke hart te verlig. Die troostende effek daarvan gaan ongelukkig gepa..
Wat moet ek eet om 100 jaar oud te word? Jamie het dalk die antwoord.
Seunsgesig TV-sjef Jamie Oliver glo hy het ‘n lys van bestanddele om jou ou bene te laat kou. Dis ‘n lys van 14 bestanddele wat hy “superk..
Ons gaan met Ryk Neethling op Val de Vie kuier
Gesondheid en Styl…dis die tema van RSG se ‘high tea’ buite-uitsending op Woensdag 7 Oktober vanaf The Polo Club Restaurant op die gesogte..
Neus-rekonstruksie toe en nou
In die gewilde TV-reeks The Knick, bou die kokaïen-snuiwende dr. John W. Thackery ‘n nuwe neus vir ‘n vrou wie se neus deur sifilis wegge..
Hoe werk sooibrand en refluks?
Gesondheid op RSG se program oor sooibrand en reflukssiekte het groot belangstelling uitgelok. As jy dit gemis het kan jy hier luister na ..
SA dokters bou nuwe hart
Prof. Francis Smit, hoof van kardiotorakale chirurgie aan die Universiteit van die Vrystaat, en sy span navorsers, is deel van ‘n uitgesoe..
Longklep sonder operasie
Kyk hoe ‘n kind se longklep herstel word sonder ’n opehart-operasie. Luister na die program.
Een orgaanskenker kan baie lewens red
RSG ondersteun met trots die Orgaanskenkerstigting van Suid-Afrika gedurende Augustus, wanneer dit ook Orgaanskenkingsmaand is.
Op Donder..
ADHD: wat is fiksie en wat is feit?
In ‘n reeks programme bespreek prof. André Venter, een van die land se voorste kenners oor ADHD, oftewel aandaggebrek-steurnis, dié probl..
SA dokters opereer met ‘n robotmasjien
Met ‘n robotmasjien wat soos ‘n spinnekop lyk, opereer chirurge nou in vier hospitale in die land sonder om fisiek aan die pasiënt te raak..
3D drukwerk en stukkies been: En toe bou dokters ‘n nuwe skedel
Dink net:
- Twee dogtertjies van twee lande in Afrika, elk met ‘n erg misvormde en selfs lewensbedreigende skedel en gesig
- ‘n Amerik..
Luister na jou hart
Die hart staan sentraal tot jou gesondheid, en tog is dit verbasend hoe min aandag ons aan hierdie belangrikke orgaan skenk. Mens kan baie te wete word deur net na jou hart te luister: ‘n Normale hartklop is ‘n reëlmatige lub-dub soos ‘n 1_2___1_2 ___. Die twee geluide wat ‘n dokter hoor,word veroorsaak deur die klank van kleppe wat sluit en bloed wat daarteen val. Kan jy dink hoe sterk daardie kleppe moet wees?
Weet jy wat oogtoetse alles kan verklap?
Deur Marí Hudson
Het jy geweet dat ‘n oogkundige tydens jou oogtoetse kan vasstel of jy aan hoë cholesterol ly, of hoë bloeddruk of dal..
Dis hoe mens vlos
Dit raak dalk bietjie vreemd maar kyk bietjie hoe mens jou tande reg skoonmaak.
Nuwe operasie vir emfiseem
In September 2014 het dr. Johan Theron, longspesialis van Mediclinic Panorama, en prof. Coenie Koegelenberg van die Universiteit van Stell..
US chirurge doen eerste penis-oorplanting ter wêreld
Presies 47 jaar en 8 dae nadat Chris Barnard die eerste hartoorplanting in die wereld gedoen het, het Suid-Afrika weer ‘n wereld-eerste in..
Die psige van ‘n reeksmoordenaar
In WIE IS EK, het Louis en Lise reeksmoordenaars bepreek. Waarom het Suid-Afrika so baie en hoe word iemand ‘n reeksmoordenaar, is van die..
Migraine: daar is hoop
Hoofpyn is sekerlik een van die algemeenste pyne wat Homo Sapiens kan ervaar. Bitter min volwassenes het nie al minstens een keer in hul l..
Die mense van TWEEDE TUISTE
Ek was bevoorreg om interessante, dankbare en baie toegewyde mense te ontmoet toe ek Saal A7, die Tygerberg Hospitaal se dialise-eenheid b..