Gesondheid
CategoryADHD, sooibrand & diabetes
Hier is al die skakels na die artikels en potgooie wat in Gesondheid op RSG op 11 November bespreek is:
ADHD: Prof André Venter, hoof va…
Hulde aan klein Amy
Klein Amy Miller, ‘n blonde Durbanse dogtertjie wat op 8 September 2o15 vyf jaar oud geword het en op ‘n geskikte skenkerhart gewag het,…
Eet ‘n beter ontbyt vir meer energie
Dit staan al ‘n paar dekades bekend as “die belangrikste ete van die dag”. En die debat duur voort of die stelling waar is.
Een van die …
Tipe 2 Diabetes – opwindende nuus
Toe die resultate van studies met ‘n nuwe soort anti-diabetesmiddel onlangs op die groot Europese diabeteskongres in Swede bekend gemaak …
Genomiese DNS toetse – wie, wat, hoe?
Genomiese DNS toetse – feite wat jy moet weet
Luister na die potgooi van Gesondheid op RSG vir 21 Oktober, waar prof. Maritha Kotze, e…
Neus-rekonstruksie toe en nou
In die gewilde TV-reeks The Knick, bou die kokaïen-snuiwende dr. John W. Thackery ‘n nuwe neus vir ‘n vrou wie se neus deur sifilis wegg…
SA dokters bou nuwe hart
Prof. Francis Smit, hoof van kardiotorakale chirurgie aan die Universiteit van die Vrystaat, en sy span navorsers, is deel van ‘n uitgeso…
Longklep sonder operasie
Kyk hoe ‘n kind se longklep herstel word sonder ’n opehart-operasie. Luister na die program.
Een orgaanskenker kan baie lewens red
RSG ondersteun met trots die Orgaanskenkerstigting van Suid-Afrika gedurende Augustus, wanneer dit ook Orgaanskenkingsmaand is.
Op Donde…
ADHD: wat is fiksie en wat is feit?
In ‘n reeks programme bespreek prof. André Venter, een van die land se voorste kenners oor ADHD, oftewel aandaggebrek-steurnis, dié prob…
SA dokters opereer met ‘n robotmasjien
Met ‘n robotmasjien wat soos ‘n spinnekop lyk, opereer chirurge nou in vier hospitale in die land sonder om fisiek aan die pasiënt te raa…
3D drukwerk en stukkies been: En toe bou dokters ‘n nuwe skedel
Dink net:
- Twee dogtertjies van twee lande in Afrika, elk met ‘n erg misvormde en selfs lewensbedreigende skedel en gesig
- ‘n Ameri…
Weet jy wat oogtoetse alles kan verklap?
Deur Marí Hudson
Het jy geweet dat ‘n oogkundige tydens jou oogtoetse kan vasstel of jy aan hoë cholesterol ly, of hoë bloeddruk of da…
Nuwe operasie vir emfiseem
In September 2014 het dr. Johan Theron, longspesialis van Mediclinic Panorama, en prof. Coenie Koegelenberg van die Universiteit van Stel…
US chirurge doen eerste penis-oorplanting ter wêreld
Presies 47 jaar en 8 dae nadat Chris Barnard die eerste hartoorplanting in die wereld gedoen het, het Suid-Afrika weer ‘n wereld-eerste i…
Die psige van ‘n reeksmoordenaar
In WIE IS EK, het Louis en Lise reeksmoordenaars bepreek. Waarom het Suid-Afrika so baie en hoe word iemand ‘n reeksmoordenaar, is van di…
Migraine: daar is hoop
Hoofpyn is sekerlik een van die algemeenste pyne wat Homo Sapiens kan ervaar. Bitter min volwassenes het nie al minstens een keer in hul …
Jou bloed red lewens
Dié ooggetuie foto is op 25 November op ons webwerf deur Ivor Hobbs gelaai. Die foto alleen vertel die verhaal van ‘n sigbare stryd van ‘…
Skud-dit-afx2 Tuisblad: die skakel na alle inligting
As jy Skud-dit-afx2 misgeloop het: hier’s die tuisblad
Die spyskaartplan en riglyne se skakels is alles op The Good Doctors se webwerf s…
Luister weer: Gesond (Hart, skouers, borskanker en oorgewig)
Het jy dalk hierdie interessante programme op Gesondheid op RSG misgeloop? Luister gerus weer deur net die die skakels te klik.
1. Die s…
Skud-dit-afx2 is hier!
Skud-dit-afx2: Ons nuwe gewigsverliesprogram vir die somer van 2014.
Maermaak-operasies
Noudat Suid-Afrikaners deur die Hart-en-beroerte-stigting aangewys is as die vetste mense suid van die Sahara is dit seker ‘n goeie tyd o…