Kos
CategoryMy DDN Week#6: Ek moet van voor-af begin oefen
RSG Gesond se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
In my sesde week is ek passief. Ek het in die vyfd…
Swart gebak is die nuwe kos-modegier
Swart troukoeke, swart verjaarsdagkoeke, en swart koeke vir enige geleentheid. Dís die modegier.
Ilse van der Merwe vertel vir Johan R…
Hoe groot is ‘n porsie?
Porsiegroottes en -uitruillys
Die maklikste manier om te onthou hoe groot ‘n porsie is, is om jou hand te gebruik. Die meeste porsies …
Doen dit net Aksieplan Week#4
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…
Wat is ‘n vastrapdag by die SDA-eetplan?
Op ‘n vastrapdag probeer jy so min moontlik kilojoules in te neem (niks meer as 2000kJ vir die dag nie – hoe minder hoe beter. – baie vlo…
Wilde woeste slaai/aandete
RSG luisteraars hou van kosmaak. Tjailatyd se Wilde Woeste slaai het almal aan die praat gehad – dis maklik om te maak, gesond en smu…
Hoe werk ‘n vegan-dieet?
Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink wat om in gedagte te hou wanneer jy ‘…
Skep ‘n Paaskuiken met suikerkuns
Hoe maak mens ‘n paaskuiken uit ‘n paas-eier met suikerkuns?
Suikerkunstenaar Marlene Schoeman wys hoe in 8 stappe. (Haar webblad is w…
Amore pak die eerste RSK boks uit
Amore Bekker is baie opgewonde oor die RSG Boks wat sy ontvang het. Sy pak dit uit en kyk na elke produk wat daarin is. Bestel jou boks b…
Flori en Koelsoem se kookboek kook
Kook saam Kaaps, die kookboek deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, verkoop soos soetkoek. As jy dit nog nie het nie, moet jy maar v…
Flori en Kulsum: kos, die riel en poetsbak
Tjailatyd-luisteraars ken al die voorslag-kosmakers Flori Schrikker en Kulsum Kamali. Wanneer Amore Bekker van Tjailatyd een van hulle …
Sjokolade-medisyne
Die enigste genesende waarde van sjokolade, is om die pyn van ‘n gebroke hart te verlig. Die troostende effek daarvan gaan ongelukkig gep…
Gooi minder kos weg – ‘n paar wenke
Wêreldwyd word jaarliks miljarde kilogramme eetbare kos weggegooi. Deel van die probleem is dat verbruikers dikwels kos weggooi wanneer d…
Springmielies op die stronk
Springmielies is seker die maklikste versnapering ooit maar het jy geweet dat mens dit van die stronk af kan maak? Ons ook nie. Noudat jy…
Wat moet ek eet om 100 jaar oud te word? Jamie het dalk die antwoord.
Seunsgesig TV-sjef Jamie Oliver glo hy het ‘n lys van bestanddele om jou ou bene te laat kou. Dis ‘n lys van 14 bestanddele wat hy “super…
Wasabi!
Jy hoef nie eers te hou van sushi om geïnspireer te word met hierdie storie oor ‘n naweekboer en die verbouing van moeilik-om-te-groei Wasabi plante. Weens die plante se kommersieële waarde vind die verbouing buite die publieke oog plaas maar te oordeel aan hierdie video is die geld net ‘n deel van die beloning betrokke aan dié tipe boerdery.
Hoender met gedroogde appelkose, sitrus & eiervrug
Meer as net vir peusel
In Suid-Afrika is daar ‘n wonderlike verskeidenheid droëvrugte beskikaar en meeste daarvan is plaaslike produkte…
Beplan jou Kersmaal betyds
Maandag 15 Desember 2014
Beplan jou Kersmaal betyds
Heleen Meyer se aarbei- en basiliekruidslaai
Die einde van die jaar is vir meeste…
Bak iets wat jy nie kan uitspreek nie
Dit lyk soos ‘n boomstomp maar mense wat weet, reken ‘n bûche de Noël-koek is die lekkerste ding onder die son. Hierdie variasie op ‘n ro…
Beesfillet met songedroogde tamaties en feta
Hierdie resep van Nina Tim is ook vir die Skud-dit-affers.
Nina Tim se Beesfillet-met-songedroogde-tamaties-en-Feta
Heerlike avo-olie en papawersaad slaaisous
Heleen Meyer het haarself weer oortref met ‘n heerlike slaaisous. En dis selfs reg vir die Skud-dit-affers!
Slaai met avo-olie en papaw…
Bak, braai en brou
Kom ons maak weer lekker kos. Om jou te inspireer kyk gerus na hierdie video oor die kos van Theran, en omdat ons weet julle gaan iederg…
Ons skil toe nog altyd lemoene verkeerd
Ja, dis bietjie laat vir hierdie raad, die seisoen is verby, maar nou is daar geen verskoning om vorentoe alles taai te maak nie. Sny net…