Luisteraars
CategoryHaidee besoek Mandela-huis by die Drakenstein gevangenis
Haidee kuier by Dep, die melkman van Kasselshoop
Haidee was onlangs op die plaas, Kasselshoop naby Stilbaai, waar sy Dawid “Dep” Oktober ontmoet het. Dawid beman die melkstal reeds 25 ja…
RSG Blokraaitoernooi by Vrystaatfees
Goeie nuus vir blokraai-verslaafdes is dat RSG se blokraaitoernooi weer vanjaar aangebeid word by die Vrystaat Kunstefees, wat van 18 tot…
Haidee kuier by Siena en haar teetuin op Kylemore
Op Kylemore tussen Stellenbosch en Pniel, kruis Haidee Muller se paaie met die nimlike Siena Charles. Siena het eers plaaswerk gedoen, to…
Haidee kuier op 332 jaar-oue Groot Constantia
Haidee Muller kuier by Groot Constantia, en vind meer uit oor die ryk geskiedenis hier. Die wynplaas is vanjaar 332 jaar oud en maak al n…
Meneer Mol se nuwe huis: 65 jaar later
Watter lekkerte is dit nie om in die 80 ste bestaansjaar van Afrikaanse radio ‘n briefie en foto’s te kry wat ons omtrent 65 jaar terug v…
Rolex, die Baai se vlieënde hond
‘n Ougat Rolex lê oopketel voor ‘n vliegtuig. Foto: Helie Combrinck.
Honde kán vlieg. In ‘n vliegtuig, natuurlik, met Erika Lambrechs…
Droom word waar vir 74-jarige pianis
Reggie Dreyer, ‘n 74-jarige pianis van Retreat, se droom om saam met die Kaapse Filharmoniese Orkes te speel, het na 56 jaar waar geword….
Martelize laat haar rolstoelwiele sing
Die 15de jaarlikse OCC Outeniqua Rolstoel-uitdaging het op 18 Februarie plaasgevind. Deelnemers kon kies tussen die 10, 21 of 42 km wedlo…
Wilhemina by die Parlementsopening
Ek is Wilhelmina Jaftha, 65 jaar en ‘n afgetrede onderwyseres. Ek bly in Ritchie, ‘n baie klein dorpie sowat 35km vanaf Kimberley langs d…
Ons Valentynsdag-uitsending op Longridge gaan pret wees
Kuier op Valentynsdag saam met Martelize Brink en die Oggend op RSG span op Longridge wynplaas by Stellenbosch. Die uitsending is van 9:0…
Kaleidoskoop
Haidee Muller het by Kaleidoskoop op Worcester, voorheen die Instituut vir Blindes, ‘n paar interessante m…
Antie Doreen van Worcester speel tafelharp vir die bejaardes
Antie Doreen Abrahams van Worcester speel die tafelharp. Op 72 ontferm sy haar oor bejaardes op haar dorp. Sy gaan sing vir hulle, speel …
Luister weer na die dokumentêr: Calitzdorp se mense
In hierdie dokumentêre program van die eerste seisoen van 2017, kuier Haidee Muller by Calitzdorp se mense.
Dié dokumentêre program wo…
Nuwe Sondagaandreeks: Jou gesin
Sondagaand net na 19:00 Nuus (dus 19:05) is Suzaan Steyn aan die woord met ‘n nuwe reeks oor die gesin.
OF jy nou van hulle hou of…
Anna skryf – sonder hande
“Anna Petersen het op die ouderdom van 8 maande haar hande verloor. Vandag bestuur sy haar eie kleuterskool waar sy ook kinders met MIV e…
Tariq: die snoekerkampioen wat motorfietsleerbaadjies maak
Haidee kuier by Tariq Samsodien. Sy pa het hul kleremaak-besigheid in 1952 begin en hy is onlangs oorlede. Tariq maak motorfiets-leerbaad…
‘n Selfgeboude, gesweisde ysterperd vir Afrikaburn
Afrikaburn, Suid-Afrika se Burning Man weergawe, vind jaarliks langs die Tankwa Karoo Nasionale Park op die plaas, Stonehenge, plaas. Ver…
Rooikop-Rus praat Afrikaans
Een van die inskrywings op Afrikaans.com se ‘Hoe lyk die lekker van JOU Afrikaans”- kompetisie, was van Rusland. Die rooikop Russiese Da…
Radio-navorsing kry ‘n nuwe baadjie
Navorsing is deel van enige maatskappy se strategiese en langtermynbeplanning. Sonder navorsing, is dit amper soos om in die donker na ‘…
Derrich kuier in die Overberg
Derrich het onlangs die voorreg gehad om Bredasdorp en omgewing te besoek midde goudgeel kanolalande.
Derrich vertel:
“Dis fynbosty…
Só het Fabian skraal en fiks geword
In 2013 was Fabian Collins oorgewig en baie ongelukkig met sy lewe. Toe begin hy sy eie fiksheidsklas met net ‘n handjievol mense (hulle …
Township boer Mama Kaba koop haar eie kar
Haidee was in Philippi en daar het haar paaie gekruis met Leozette Rhode, Eugene Fisher en Mama Kaba. By Abalimi en Harvest of Hope, het …
Shaleen Surtie-Richards kuier in ateljee
Shaleen Surtie-Richards het in die Middag op RSG se ateljee gekuier en gesels oor 30 jaar in die bedryf met Ettienne Ludick en Sue Pyler….