Luisteraars
CategoryJohnny Depp speel Donald Trump in kort video
En toe speel Johnny Depp die rol van Donald Trump in ‘n kort video. Kan jy glo dis Johnny Depp en nie Trump nie? Kyk hier na die video.
…
Luisteraars se natuurfoto’s
Kyk na dié natuurfoto’s wat deur RSG-luisteraars geneem is.
‘n Onstuimige see met sonsondergang. Dis op 6 Oktober 2015 gelaai deur Andr…
Ontmoet Doreentjie van Kylemore
Doreen Williams van Kylemore naby Stellenbosch, of sommer net Doreentjie, soos RSG haar ken, is seker een van ons getrouste en lojaalste …
Wasabi!
Jy hoef nie eers te hou van sushi om geïnspireer te word met hierdie storie oor ‘n naweekboer en die verbouing van moeilik-om-te-groei Wasabi plante. Weens die plante se kommersieële waarde vind die verbouing buite die publieke oog plaas maar te oordeel aan hierdie video is die geld net ‘n deel van die beloning betrokke aan dié tipe boerdery.
Vadersdag by Towerbosch te Knorhoek was ‘n wenner
Op Vrydag, 19 Julie het Oggend op RSG (9h00-11h00) met Johan Rademan, Martelize Brink en Haidee Muller regstreeks uit die Towerbosch-rest…
Antie Soroya vertel
Antie Soroya van Walmer Estate is ‘n lekker storieverteller. En ‘n goeie radio-joernalis snuffel gou ‘n goeie storieverteller uit. Só het…